| Feuth, Erik Ek sien uit om nuwe mense te ontmoet en nuwe maats te maak. En dan natuurlik al die sport. As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Pizza Wat laat jou altyd lag, selfs op ’n slegte dag? As my Pa my kielie As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Almal moet vriendelik wees Wat is jou grootste droom of begeerte in die lewe? Om 'n Protea hengelaar te word Waarvoor, hoop jy, sal mense jou eendag onthou? Sport Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Nice to meet you - Miles Smith |