Fhorbesch, Lène
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2026?
Na al die hokkie deur die jare en meeste om gees te vang en lekker goed te doen

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Vrugteslaai met water en rooivleis met krimelpap

Wat laat jou altyd lag, selfs op ’n slegte dag?
My vriende maak my lag

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Moenie teen kinderwette dikrimeneur nie

Wat is jou grootste droom of begeerte in die lewe?
Om elke sekonde van my lewe te geniet en nie myself aan onodigge goed te steur nie

Waarvoor, hoop jy, sal mense jou eendag onthou?
Snaaks , behulpsaam , ñ welpie , respekvol en ñ baie groot christen

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Beter Wen I'm dancing