Fouché, Haley
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2026?
Om nuwe vriende te ontmoet en produksie

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Sushi

Wat laat jou altyd lag, selfs op ’n slegte dag?
Om enige comedy te kyk veral as dit Afrikaans is

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Almal moet iets nuuts probeer of ñ vrees probeer oorkom

Wat is jou grootste droom of begeerte in die lewe?
Om hard te werk sodat ek kan uitgee meer as wat ek al ooit ontvang het

Waarvoor, hoop jy, sal mense jou eendag onthou?
Iemand wat ander mense opgebou het laat lag het en iemand wat hulle drome gejaag het

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Daar is so baie liedjies waarvan ek hou met baie mening of net ñ lekker "beat" dat ek nie dink ek sal ooit kan kies nie