Fourie, Paul
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2026?
Interessante vakke, interessante sporte, nuwe ondervindinge.

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Vark ribbetjies en mango

Wat laat jou altyd lag, selfs op ’n slegte dag?
Rowan Atkinson

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Almal moet my vrae beantwoord

Wat is jou grootste droom of begeerte in die lewe?
Ek wil eendag n elektro meganiese ingenieur word.

Waarvoor, hoop jy, sal mense jou eendag onthou?
As ‘n lojale en goeie vriend

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Kreef Moolman