Greyson, Stef
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2026?
Om nuwe vriende te maak en om myself aan nuwe geleenthede bloot te stel

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Sushi

Wat laat jou altyd lag, selfs op ’n slegte dag?
My vriende

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Dat almal geen water mors nie

Wat is jou grootste droom of begeerte in die lewe?
Om eendag pro golf te speel

Waarvoor, hoop jy, sal mense jou eendag onthou?
Integriteit

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Spoegwolf Winter