| Grobler, Zani Om in n groot te wees waar ek nuwe vriende kan maak. As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Ham burger Wat laat jou altyd lag, selfs op ’n slegte dag? Maatjies wat grappe maak laat my altyd beter voel As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Alles moet gratis wees vir een dag Wat is jou grootste droom of begeerte in die lewe? Om gelukkig en suksesvol te wees Waarvoor, hoop jy, sal mense jou eendag onthou? Dat ek n goeie person was Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? She’s all I wanna be - Tate McRae |