| Harman, Henré Om deel te neem aan verskillenfe sport. As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Medium rare steak met Ouma Marie se appelslaai. Wat laat jou altyd lag, selfs op ’n slegte dag? My beste vriend. As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Papiere optel. Wat is jou grootste droom of begeerte in die lewe? Om vir altyd te kan boer. Waarvoor, hoop jy, sal mense jou eendag onthou? As iemand wat ‘n verskil gemaak het. Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Jagter - Appel |