Barnard, Emily
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2026?
Net om n nuwe avontuur met my friende deurtegaan

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Dit sou n Acai Bowl wees( n duk smoothie met vrugte op

Wat laat jou altyd lag, selfs op ’n slegte dag?
My beste vriend Annick se grapies

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Net om by die huis te bly en rus

Wat is jou grootste droom of begeerte in die lewe?
Om eendag Australie toe te reis

Waarvoor, hoop jy, sal mense jou eendag onthou?
Vir my glimlag en my styl

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Heart attack by demi levato