Johnson, Suzé
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2026?
Nuwe uitdagings, nuwe geleenthede en nuwe vriende.

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Mc Donalds

Wat laat jou altyd lag, selfs op ’n slegte dag?
My vriende

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Dat mens ander mense met respek moet behandel.

Wat is jou grootste droom of begeerte in die lewe?
Om gimnastiek op Nationale vlak te doen

Waarvoor, hoop jy, sal mense jou eendag onthou?
Ek het 'n baie groot passie vir gimnastiek.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Lag van ONS