Joubert, Shilynah
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2026?
Om meer oor myself te leer en om nuwe vriende en mense te ontmoet

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Chicken burgers

Wat laat jou altyd lag, selfs op ’n slegte dag?
My vriende

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Dat almal van die land na n saal toe kom en n positiewe briefie kan skryf en dan laat die hospitaale vir iemand kan gee wat sukkel met hulle gesondheid

Wat is jou grootste droom of begeerte in die lewe?
Om vry te wees

Waarvoor, hoop jy, sal mense jou eendag onthou?
Dat ek n goeie hart het en net mense wil help as ek kan

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Call your mom deur Noah Kahan