Kinghorn, Ruben
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2026?
Om nuwe mense te ontmoet, en om rugby te speel

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
My ma se spaghetti

Wat laat jou altyd lag, selfs op ’n slegte dag?
Om terug te dink aan snaakse tye saam vriende of familie

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
My ma mag vir een dag nie met my raas nie

Wat is jou grootste droom of begeerte in die lewe?
Om eendag n goeie beroemde rugbyspeler te wees.

Waarvoor, hoop jy, sal mense jou eendag onthou?
Dat ek mense Kan laat lag en hulle dag opbeur

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Bring die hoop terug van Joe Black