| Kloppers, Hugo Ek sien die meeste uit om nuwe vriende te maak en nuwe sportsoorte te probeer. As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Malva pudding Wat laat jou altyd lag, selfs op ’n slegte dag? Leon Schuster As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Geen karre mag gebruik word nie jy moet stap Wat is jou grootste droom of begeerte in die lewe? Om 'n professionele golf speler te wees Waarvoor, hoop jy, sal mense jou eendag onthou? Vir my vriendskap Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Viva la vida van Coldplay |