Möller, Kara
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2026?
Om ‘n nuwe hoofstuk in my lewe te begin, nuwe vrinende te maak & hoërskool voluit aan te pak!

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
My ma se spaghetti bolognase

Wat laat jou altyd lag, selfs op ’n slegte dag?
Simpel & snaakse sê-goed

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Meisies ophou katterig wees

Wat is jou grootste droom of begeerte in die lewe?
Om eendag my eie gesin te hê en ‘n loopbaan waar ek gelukkig & suksesvol is.

Waarvoor, hoop jy, sal mense jou eendag onthou?
Dat ek altyd bereid is om te luister & goeie raad of oplossings te gee.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
STAY van Miles Smith