| Moolman, Sion Om nuwe vriende te maak en mense te leer ken. En aan die sport deel te neem. As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Italian food veral Pizza en Pasta. Wat laat jou altyd lag, selfs op ’n slegte dag? As iemand my vasdruk en my kielie. As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Almal mag 1 ding verniet kry, wat hulle graag wil hê. Wat is jou grootste droom of begeerte in die lewe? Om ander mense te help. Ek sal graag die Groot Muur van China wil gaan besoek en in Europa te toer, en die Piramides gaan sien. Waarvoor, hoop jy, sal mense jou eendag onthou? Dat ek eerlik is en vir die regte dinge opstaan. Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Klasieke klavier |