Potgieter, Dian
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2026?
Die skool se gees, sport en om nuwe onderwysers te ontmoet.

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Pasta

Wat laat jou altyd lag, selfs op ’n slegte dag?
Grappies

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
As jy nie iets goeds het om te se nie se net niks.

Wat is jou grootste droom of begeerte in die lewe?
Om my eie suksesvolle besighede te he en ander mense te kan help

Waarvoor, hoop jy, sal mense jou eendag onthou?
Grappies, pret en respekvol

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
I used to rule the world