Bethell, Ethan
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2026?
Al die sport

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Chicken strips

Wat laat jou altyd lag, selfs op ’n slegte dag?
My vriende

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Elke vrydag moet af wees

Wat is jou grootste droom of begeerte in die lewe?
professionele krieketspeler

Waarvoor, hoop jy, sal mense jou eendag onthou?
Krieket

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Memories - 347 Aiden