Pretorius, Kaylin
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2026?
Nuwe skool, nuwe vriende

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Alfredo

Wat laat jou altyd lag, selfs op ’n slegte dag?
TikTok

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Ek sal moet dink hieroor

Wat is jou grootste droom of begeerte in die lewe?
Om op die maan te loop

Waarvoor, hoop jy, sal mense jou eendag onthou?
Dat ek snaaks en nice is....

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Lose my breath - Stray Kids