Bianco, Marizelle
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2026?
Om n nuwe avontuut by Helpmekaar te hê.Ek sien uit na al die kultuur en sport by Helpies.

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Pasta

Wat laat jou altyd lag, selfs op ’n slegte dag?
My vriende se grappe

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Dat almal vir een dag NET sjokolade eet en niks anders nie

Wat is jou grootste droom of begeerte in die lewe?
Om gelukkig te wees en my doelwitte te bereik

Waarvoor, hoop jy, sal mense jou eendag onthou?
Vir my vriendelikheid en spangees.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Riptide deur Vance Joy