| Serfontein, Karlien Al die tradisies van die skool en om nuwe vriende te maak As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Tacos Wat laat jou altyd lag, selfs op ’n slegte dag? My vriende en familie As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Geen negativiteit; #be kind Wat is jou grootste droom of begeerte in die lewe? Om eendag gelukkig en suksesvol te wees. Waarvoor, hoop jy, sal mense jou eendag onthou? Vir my positiewe energie en die manier hoe ek mense hanteer. Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Ophelia by The Lumineers |