| Smit, Brendan Die geleenthede vir nuwe uitstappies en sport. As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Sushi Wat laat jou altyd lag, selfs op ’n slegte dag? My vriende laat my altyd lag. As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Dat daar geen huiswerk moet wees nie. Wat is jou grootste droom of begeerte in die lewe? Om eendag suksesvol te wees in my loopbaan en om die wereld vol te kan reis. Waarvoor, hoop jy, sal mense jou eendag onthou? Vir my grappies. Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Raining Tacos deur Parry Gripp. |