| Snyman, Lincoln Ontgroening As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? KFC dunked wrap Wat laat jou altyd lag, selfs op ’n slegte dag? My wors hond As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Om net te doen wat hul wil vir die dag Wat is jou grootste droom of begeerte in die lewe? Om ‘n professionele rugby speler te word Waarvoor, hoop jy, sal mense jou eendag onthou? As goeie rugby speler Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Storm van spoegwolf |