Spies, Liam
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2026?
Om nuwe vriende te maak en om ons plek te ervaar

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Spaghetti Bolognese

Wat laat jou altyd lag, selfs op ’n slegte dag?
Grappies vertel

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Moenie mense boelie op hulle ras of voorkoms nie 😉

Wat is jou grootste droom of begeerte in die lewe?
Om suksesvol te wees en vir my gesin te kan sorg

Waarvoor, hoop jy, sal mense jou eendag onthou?
Dat ek vriendelik en respek teenoor my medemens gehad het

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Justin Timberlake - Selfish