Stander, Morgan
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2026?
Om nuwe friende en die onderwysers te ontmoet.

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Sushi

Wat laat jou altyd lag, selfs op ’n slegte dag?
My vriende

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Jy hoef nie skool of werk toe te gaan nie

Wat is jou grootste droom of begeerte in die lewe?
Om Olimpiese Spele toe te gaan vir perd ry

Waarvoor, hoop jy, sal mense jou eendag onthou?
My sport

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Starships Nicki minaj