| Steyn, Jean Nuwe vriende te ontmoet. Deel te wees van ‘n skool met soveel geskiedenis As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Pizza Wat laat jou altyd lag, selfs op ’n slegte dag? My hond As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Jy mag nie die laaste stuk pizza vat sonder om te vra nie Wat is jou grootste droom of begeerte in die lewe? Om gelukkig te wees Waarvoor, hoop jy, sal mense jou eendag onthou? Ek wil as die persoon onthou word wat nooit die wifi password vergeet het nie Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Die windows ep error sound op ń eindlose loop |