| Strydom, Marise Die mense, aktiwiteite en geleenthede As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Yogurt Wat laat jou altyd lag, selfs op ’n slegte dag? My vriende As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Afslag by alle klerewinkels 60% Wat is jou grootste droom of begeerte in die lewe? Om eendag oorsee te bly Waarvoor, hoop jy, sal mense jou eendag onthou? Vir my sport en goeie menswees Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Ten minste vir my - zaan sonnekus |