Swartz, Jurgens
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2026?
Koshuislewe en buitemuurse aktiwiteite,

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Kaaskoek

Wat laat jou altyd lag, selfs op ’n slegte dag?
N goeie grappie,ek lag gewoonlik as ander mense lag, lag ek graag saam

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Om nie ander te “body shame” Of discrimination teen kleur of geslag

Wat is jou grootste droom of begeerte in die lewe?
Om in n ander land te gaan woon en iets te doen waarvan ek hou

Waarvoor, hoop jy, sal mense jou eendag onthou?
As iemand wat jy graag mee tyd saam wou spandeer

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Grenade , Bruno Mars