| Theunissen, Dia-né Om nuwe mense te ontmoet As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Hoender strips Wat laat jou altyd lag, selfs op ’n slegte dag? My ma wat my probeer " op cheer" of my vriende wat baie snaaks is As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Mense wat rommel in die publiek gooi boete Wat is jou grootste droom of begeerte in die lewe? Om eendag van die min neurochirugie dokters te word Waarvoor, hoop jy, sal mense jou eendag onthou? My sterk persoonlikheid Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Tien jaar by spoegwolf |