| Thompson, Amber-Jade Die ontgroening en interhuis se gees bou. As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? 'n Hoender wrap van goddess café af. Wat laat jou altyd lag, selfs op ’n slegte dag? As my honde rond speel met 'n tou en een galop aan soos' n perd. As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Die here loof en prys Wat is jou grootste droom of begeerte in die lewe? Om in Europa te studeer en die lande in Europa te gaan sien. Waarvoor, hoop jy, sal mense jou eendag onthou? As 'n sterk, positiewe persoon wat nooit moed op gee nie. Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Daai liedjie deur Ons. |