van der Nest, Keagan
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2026?
Om nuwe mense te ontmoet, om en nuwe vaardighede te leer en om te presteer in my akademie,rugby en atletiek en om nuwe eienskappe te Leer om n goeie welpie te wees

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Pizza 🍕

Wat laat jou altyd lag, selfs op ’n slegte dag?
My vriende

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Dat almal komplimente vir mekaar moet gee

Wat is jou grootste droom of begeerte in die lewe?
Om eendag n profesionele rugby speler te word of om n ortepeed te word

Waarvoor, hoop jy, sal mense jou eendag onthou?
Vir die mens wat ek was en hoe ek opgetree het teen oor Ander

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Zuberfluten