| van der Westhuizen, Ruan Om nuwe vriende te maak. As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Pizza Wat laat jou altyd lag, selfs op ’n slegte dag? Vriende As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Dat almal met hulle linker hande moet skryf Wat is jou grootste droom of begeerte in die lewe? Om oorsee te bly Waarvoor, hoop jy, sal mense jou eendag onthou? Vir sport Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? California girl van Katy Perry |