Bosch, Megan
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2026?
Swem galas, en on by die ander sporte te ondersteun

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Sushi

Wat laat jou altyd lag, selfs op ’n slegte dag?
Grappies van vriende en familie af

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
een persoon help vir die hele dag

Wat is jou grootste droom of begeerte in die lewe?
Om te leer surf en sneei skii

Waarvoor, hoop jy, sal mense jou eendag onthou?
Om mense nader aam God te bring

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
First Time On Earth. Alex Warren