| van Loggerenberg, Ashley Om nuwe vriende te maak en nuwe avonture aan te pak! As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Stirfry Wat laat jou altyd lag, selfs op ’n slegte dag? My vriende en familie As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Wees nice met mekaar, los die bakleiery! Wat is jou grootste droom of begeerte in die lewe? Om die beste Pediater ooit te wees! Waarvoor, hoop jy, sal mense jou eendag onthou? As iemand met ñ goeie hart, wat omgee vir die mense om my. Iemand wat almal laat beter voel oor hulself as hulle van my af wegstap. Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Dusty Bibles van Josuah Queen |