van Wyk, Rea-Mari
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2026?
Om nuwe mense te ontmoet

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Sushi

Wat laat jou altyd lag, selfs op ’n slegte dag?
My beste friende

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Amel mag nie ongeskuk wees nie

Wat is jou grootste droom of begeerte in die lewe?
Om meeste van my doelwitte te bereik

Waarvoor, hoop jy, sal mense jou eendag onthou?
Om vriendelik te wees

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Melatonin by birds of bellwoods