| van Zyl, Kehan Ek sien uit vir al die geleentheide en hulp wat die skool my gaan aanbied.Ek sien ook uit vir die uitsteekende toere As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Ek hou baie van (pork ribs). Wat laat jou altyd lag, selfs op ’n slegte dag? My beste vriend Waldo. As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Om mekaar met respek te hanteer Wat is jou grootste droom of begeerte in die lewe? Om n suksesfolle pa en ma te wees vir my kinders en vrou Waarvoor, hoop jy, sal mense jou eendag onthou? N' goeie persoon N' goeie sportsman Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Die liedjie (gratitude) |