| Botha, Armand Die nuwe uitdagings. As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Woolies se macaroni en kaas met bacon. Wat laat jou altyd lag, selfs op ’n slegte dag? 'n Lekker grappie As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Dat almal in die wêreld weer vir een dag kind moet wees Wat is jou grootste droom of begeerte in die lewe? Ek wil na die olimpiese spele toe te gaan Waarvoor, hoop jy, sal mense jou eendag onthou? Dat ek ń kind van die here was, my deursettingsvermoë en hoe ek mense behandel het Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Watching you by Rodney Atkins |