Verwey, Liam
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2026?
Om ‘n Welpie te wees, om bus te ry en om ‘n nuwe adventure aan te pak

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
My ma se Lasagne

Wat laat jou altyd lag, selfs op ’n slegte dag?
My maatjie Aiden se grappies

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Dat niemand op hulle fone mag wees nie

Wat is jou grootste droom of begeerte in die lewe?
Om eendag ’n professionele gholfspeler te word

Waarvoor, hoop jy, sal mense jou eendag onthou?
Dat ek ‘n goeie persoon is

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Light it up - Major Lazer feat. Nyla & Fuse ODG