Volschenk, Chloe
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2026?
Ek sien uit na herinneringe waaroor ek eendag sal terugdink en glimlag.

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Sushi

Wat laat jou altyd lag, selfs op ’n slegte dag?
F.R.I.E.N.D.S

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Laat ons almal vriendelik wees.

Wat is jou grootste droom of begeerte in die lewe?
Ek wil regtig graag ’n pediater word.

Waarvoor, hoop jy, sal mense jou eendag onthou?
Ek wil graag onthou word as ’n eerlike, vriendelike, gelukkige en liefdevolle persoon.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
“Summer in July” - Yukon Blonde