| Vorster, Heinrich Om nuwe vriende te maak en te sien hoe die Skool daar werk As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Steak met mushroom sous en tjippies Wat laat jou altyd lag, selfs op ’n slegte dag? n Snaakse mens wat lekker snaakse grappies maak As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Om altyd respek te he vir mense ouer as jou Wat is jou grootste droom of begeerte in die lewe? Om n suksesvolle werk te hê sodat ek my ouers trots kan maak Waarvoor, hoop jy, sal mense jou eendag onthou? Dat ek n goeie swemmer en redeneerder was op skool en net n goeie vriend was Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Lady(hear me tonight) |