Botha, Ewaldt
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2026?
Om nuwe vriende te maak en deel te word van al die sportgroepe en 'n ware Helpie te word

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Braaivleis

Wat laat jou altyd lag, selfs op ’n slegte dag?
My pa se simpel grappies

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Wees bedagsaam teenoor almal

Wat is jou grootste droom of begeerte in die lewe?
Wil graag 'n wêreld toer doen en al die groot krieket spanne sien speel

Waarvoor, hoop jy, sal mense jou eendag onthou?
Dat ek 'n goeie vriend is. En dat ek altyd by my woord hou

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Rig jou oë op na die berge - Jo Black