Botha, JP
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2026?
Education/rock climbing

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Vleis

Wat laat jou altyd lag, selfs op ’n slegte dag?
Vriende of iets snaaks

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Niemand mag uno speel nie

Wat is jou grootste droom of begeerte in die lewe?
Om ryk te wees

Waarvoor, hoop jy, sal mense jou eendag onthou?
Geloof

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Your ways better -forrest frank