Botha, Revann
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2026?
Nuwe maats en om die onbekende te betreeGholf en rugbyHard leer en myself vind as n nuwe Gr8

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Caprese Slaai en steak

Wat laat jou altyd lag, selfs op ’n slegte dag?
My beste pelle wat grappies maak

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Wees altyd vriendelik en bly

Wat is jou grootste droom of begeerte in die lewe?
Om n professionele gholfspeler te word

Waarvoor, hoop jy, sal mense jou eendag onthou?
Vir my sport en spangeesMy fun persoonlikheidMy sagte hart

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Beautiful as YouThomas Rhett