| Brink, Isabella Om nuwe vriende te maak en die ontgroening As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Tacos en waartlemoen Wat laat jou altyd lag, selfs op ’n slegte dag? My beste vriend en n snacks grappie As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Jy moet roomys eet en om nie lelik te wees nie en om te smile Wat is jou grootste droom of begeerte in die lewe? Om n perd te hê en om die hele wêreld te sien Waarvoor, hoop jy, sal mense jou eendag onthou? Dat ek n verandering in hulle lewe gemaak het soos om iemand te wees na wie hulle kon op kyk Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? n Snaakse liedjie soos hop hop spinnekop |