Calitz, Joshua
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2026?
Ek sien uit daarna om weer SA toe te kan kom en om ou vriende te sien nuwe vriende te maak. Ek sien ook uit na die verskeidenheid sport opsies.

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Steak

Wat laat jou altyd lag, selfs op ’n slegte dag?
My pa se laf wees

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Strenger reël hê vir besoedeling

Wat is jou grootste droom of begeerte in die lewe?
My droom is om professionele rugby te speel en suksevol te wees in my werk

Waarvoor, hoop jy, sal mense jou eendag onthou?
Vir my liefdevolle, omgee persoonlikheid

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
This I believe van The Creed